IMPALA INTERNET RADIO

'Golden Oldies' vir Suid-Afrikaners
Home      Stuur 'n Boodskap
Print this pageAdd to Favorite


 
OPNAME VAN BOODSKAPPIES
 
 
Boodskappies kan hier opgeneem word.  Dit is baie maklik.  Al wat jy benodig is 'n mikrofoon gekoppel aan jou rekenaar.  Nadat jou boodskappie opgeneem is, kliek net op die SUBMIT BUTTON en die boodskappie sal automaties aan ons gestuur word.
  • Besluit op watter dag jy die boodskappie wil laat uitsaai.  Kliek op daardie 'link'
  • Verdere instruksies sal op daardie bladsy gegee word
 
STUUR ASSEBLIEF JULLE BOODSKAPPIES! ONS SAL DIT BAIE GRAAG WIL UITSAAI OOR DIE RADIO!
 
LET WEL: Wanneer jy op een van die onderstaande 'links' kliek, mag jy die volgende boodskap ontvang:
        Warning - Security
        The Application's digital signature cannot be verified. 
        Do you want to run the application?
                   Name: gong.Nanogong
                   Publisher: HKUST
                   From:  http://impalaradio.org
 
Kliek gerus die 'RUN' knoppie.  Ons verseker jou dat ons webblad veilig is.


 
MAANDAG
Vir alle MAANDAG boodskappies,  KLIEK HIER                              

DINSDAG
Vir alle DINSDAG boodskappies,  KLIEK HIER                               

WOENSDAG
Vir alle WOENSDAG boodskappies,  KLIEK HIER                           
 
DONDERDAG
Vir alle DONDERDAG boodskappies, KLIEK HIER                          

VRYDAG
Vir alle FRYDAG boodskappies, KLIEK HIER                                 

SATERDAG
Vir alle SATERDAG boodskappies, KLIEK HIER                              

SONDAG
Vir alle SONDAG boodskappies,  KLIEK HIER                                
=====================================
 

BOODSKAPPIES AAN DJ's
Stuur 'n boodskap aan DJ Darren  KLIEK HIER                        
Stuur 'n boodskap aan DJ Leon  KLIEK HIER
 

ADVERTENSIES
Wil jy op die radio adverteer?  KLIEK HIER                                   

 
 
 
Ons is op Facebook
Sluit asb aan:
 
 
 
Ondersteun asb ons
Adverteerders
 
    Ons AUS Lotto:



Die Superena:
 http://www.playsuperena.com/af/home.html

 
Ons Hoof Borge:
Our Main Sponsors: