IMPALA INTERNET RADIO

'Golden Oldies' vir Suid-Afrikaners
Home
Print this pageAdd to Favorite
 To translate our Website   
 
 

WELKOM

Impala Radio speel 'Golden Oldies'
Vier Engelse en 1 Afrikaanse liedjie om die beurt.
Ons is hoofsaaklik gemik op die musiekkeuse van die
40+ jariges 
Moenie ons Baby Boomers afskryf nie - ons is nog VOL LEWE!
(Jul jonges kan gerus ook luister. Julle sal dit geniet)
 
 
Kliek op die "Listen Live" link om na ons te luister!
 

KEUSE Nr 1

Vir luisteraars met 'n Hoë Spoed (Broadband) ADSL/DSL verbinding:
   
Ons stroom teen 128 kbps en kan ongelukkig net op ADSL/DSL (breëband) gehoor word
 (Indien die 128kbps stroom enige probleme gee, probeer gerus KEUSE Nr 2) 
 
 

KEUSE Nr 2

Vir luisteraars met 'n 'Dial Up' Internet verbinding:
(Of enige iemand wat graag 'Bandwidth' wil spaar)
 GOEIE NUUS !!
 Impala Radio stroom nou ook teen 32kbps.
 Ons maak gebruik van die mees moderne tegnologie
 en die audio stroom is AAC+ in plaas van mp3!
 Luister na die kwaliteit klank - jy sal verbaas wees!
 
Indien die Player nie wil speel nie, download asb die volgende plugin:
of
Die stroom kan ook direk na jou Winamp afgelaai word vir beter kwaliteit.
Kliek op die volgende Link om na Impala te luister in Winamp:
 
(Indien jy nie Winamp het nie, laai dit GRATIS hier af):



BOODSKAPPIES:
  • Stuur 'n boodskap aan familie/vriende/DJ's
  • Gesels met mense regoor die wêreld
  • Vertel ons waar jy woon - en ander kontrei-nuus
  • Lewer kommentaar op daaglikse gebeure
Met ander woorde: Kliek op die 'link' hieronder en gesels met ons.
By hierdie radio is die LUISTERAAR die belangrikste en moet GEHOOR word! 
Kom ons maak dit 'n lekker saam-kuier stasie.  Dankie vir die deelname!
  KLIEK HIER om jou boodskappie op te neem 

              
 
 
 Ons kwaliteit 'SHOWS' hier op Impala
(Kliek asb op UITSAAI SKEDULE vir tye).
 
Old But Bold - Met Leon Rossouw in Suid-Afrika
 
Flashback - Met Darren Jonker in Australië

Finally Friday - Met Neil Hendrickse in Suid-Afrika
 
Koffietyd Met Solidariteit - In samewerking met Solidariteit Radio
 
The Happy Station Show - Met Keith Perron in Taiwan
 
 
Keep It Country - Met Lance James in Suid-Afrika

Local Is Lekker - Met Edwin Oliphant in Suid-Afrika
 
Feel The Country - Met Dave Weston in Suid-Afrika
 
Saturday Jukebox - Met John Gregg in South Africa
 
'n Verskeidenheid Gospel Musiek op Sondae (binnekort!)
 
'n Lekker Geselsprogram of twee (binnekort!)
 
 
Op hierdie webblad is daar meer te doen as net na jou gunsteling musiek te luister
  • Neem 'n Audio boodskap op om oor die Radio te speel. 
  • Lees die mees onlangse nuusberigte van Suid Afrika, Australia en Britanje.
  • Ontmoet ons Aanbieders (DJ's)
  • Raak betrokke by ons Sosiale Netwerk - Vriende van Impala Radio
 
 
 
 
HUIDIGE TYD regoor die wêreld:

Australië - Perth

Australië - Melbourne

Australië - Adelaide


Australië - Brisbane

Australië - Sydney

New Zealand

Suid-Afrika
Engeland
USA - Washington DC

 
 

Would you like to be a DJ for an hour or two per week?
Aangesien dit 'n gemeenskaps-radio is, kan ons ongelukkig nie 'n vergoeding aanbied nie.
Task of a DJ: To announce the records and (if you want to) say a few other things in between.
Moenie bekommerd wees nie, alles word voor die tyd opgeneem. Dit sal dus nie 'n lewendige uitsending wees nie.
Age: Anybody between the age of 10 and 100 qualifies.
Okay ... vir die ouens wat nou so kla ... as jy ons kan oortuig dat jy 'goed' is, sal ons jonger/ouer persone ook aanvaar!! 
You can do your announcements in English or Afrikaans or both - your choice!
 
Please send your info to the following email address:   admin@impalaradio.org
Vir aandag: Cris
 KBPS
 
 
 
Ons is op Facebook
Sluit asb aan:
 
 
 
Ondersteun asb ons
Adverteerders
 
    Ons AUS Lotto:



Die Superena:
 http://www.playsuperena.com/af/home.html

 
Ons Hoof Borge:
Our Main Sponsors: